Flitskaart Pret


4.0 ( 0 ratings )
Divertissement Éducation
Développeur Chris Swart
Libre

Flitskaart Pret is n Afrikaanse opvoedkundige app wat ontwerp is vir 5-7 jariges met die doel om die volgende vaardighede te ontwikkel:

* Taal
* Lees
* Skryf
* Spraak
* Konsentrasie
* Spel

Die Flitskaarte sluit die volgende onderwerpe in:

* Alfabet (A-Z)
* Syfers (0-20)
* Vorms
* Kleure
* Maande
* Dae van die Week


*******************************************************

Flitskaart Pret is an Afrikaans educational app designed for 5-7 year olds with the aim to develop the following skills:

* Afrikaans Language
* Reading
* Writing
* Speech
* Concentration
* Spelling

The flash cards includes the following :

* Alphabet (A-Z)
* Numbers (0-20)
* Shapes
* Colours
* Months
* Days of the Week